Helena Gerber

Brave Girl
Brave Girl - Studio Magnetic
Brave Girl - Studio Magnetic
Brave Girl
From R 799.00
Choose size
Choose media
Emerald Eyes
Emerald Eyes - Studio Magnetic
Emerald Eyes - Studio Magnetic
Emerald Eyes
From R 899.00
Choose size
Choose media
Girl with Cat
Girl with Cat - Studio Magnetic
Girl with Cat - Studio Magnetic
Girl with Cat
From R 899.00
Choose size
Choose media
Hanging on for dear life
Hanging on for dear life - Studio Magnetic
Hanging on for dear life - Studio Magnetic
Hanging on for dear life
From R 799.00
Choose size
Choose media
Kop Vol Planne
Kop Vol Planne - Studio Magnetic
Kop Vol Planne - Studio Magnetic
Kop Vol Planne
From R 799.00
Choose size
Choose media
Muse
Muse - Studio Magnetic
Muse - Studio Magnetic
Muse
From R 799.00
Choose size
Choose media
Once in a Blue Moon
Once in a Blue Moon - Studio Magnetic
Once in a Blue Moon - Studio Magnetic
Once in a Blue Moon
From R 799.00
Choose size
Choose media
Pearl
Blind Girl - Studio Magnetic
Blind Girl - Studio Magnetic
Pearl
From R 799.00
Choose size
Choose media
Protea Droom
Protea Droom - Studio Magnetic
Protea Droom - Studio Magnetic
Protea Droom
From R 799.00
Choose size
Choose media
Sailboat Girl
Sailboat Girl - Studio Magnetic
Sailboat Girl - Studio Magnetic
Sailboat Girl
From R 799.00
Choose size
Choose media
Sailboats
Sailboats - Studio Magnetic
Sailboats - Studio Magnetic
Sailboats
From R 799.00
Choose size
Choose media
You inspire me
You inspire me - Studio Magnetic
You inspire me
From R 799.00
Choose size
Choose media

The Artist

"Ek vra myself dikwels  af waarom ek juis dit skilder wat ek doen... Die skoeke na myself dalk? Wat sit agter die blou van my oog, die diep plooi langs my mond, die skewe vraende nek? Deur al my ervarings as kind, vrou, vriendin en ma, wrd ek my eie muse. Ek is van kleinsaf my ma se diepdink-kindjie wat mense se gesigte dophou en agter hulle oe probeer inkyk na hoe hulle gedagtes mierpaadjies uit hulle harte loop. Wat le agter hulle dapper woorde en waar kruip hulle weerloosheid en hartseer weg? Wat sou hulle wou se as hulle gee nfilters of vrese gehad het nie? Ek kyk baie keer fyn na mense se oe , mondhoeke en lyftaal dat ek vergeet om te hoor wat hulle name is as hulle aan my bekend gestel word. Ek skilder slegsuit my eie gedagtes en dit wat ek bymekaarmaak het in my "beeldebiblioteek". 

Ek skilder meestal sonder enige "references" of fotometeriaal.

Op hierdie wyse kom die emosie natuurlik uit die karakter tevore, sonder dat ek iets of iemand   probeer dupliseer. My karakters bepaal hulleself. Hulle skanse word vir die oomblik laat sak, omdat hulle veilig voel om hulle weerloosheid voor die oe van die toeskouer te ontbloot.

Ek werk meestal in akriel en olie detail em het n groot fasinasie vir tekstuur en deursigtigheid. Daar is elemente wat onbewustelik herhaal wordin my werknl. die geforseerde raam wat grense of ingeperktheid verteenwoordig, die srtalekrans - n veilige lug/lig ruimte wat elkeen om sy eie kopkan skep waarby jy self die keuse het wat jy laat inkom of uitgaan. A,per heilige spasie van veiligheid, vredigheid asook ondeurdringbaarheid vir negatiewiteit. Blare en bessies - wat groei en lewe suggereer. "